Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SKRYWER PETER ABRAHAMS OP 97 OORLEDE

$
0
0
SKRYWER PETER ABRAHAMS OP 97 OORLEDE

Die Suid-Afrikaansgebore skrywer en joernalis Peter Abrahams is in Jamaika
oorlede.

Hy was 97 jaar oud.

Die oorsaak van sy dood word nog ondersoek.

Abrahams het Suid-Afrika in die 1950’s verlaat terwyl hy tereg gestaan het op aanklagte van hoogverraad.

Hy is in 1994 in Jamaika met die Musgrave Goud-medalje vereer vir sy uitstaande joernalistieke- en skryfwerk.

Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, se woordvoerder, Lisa Combrinck, sê Suid-Afrika het ‘n letterkundige reus verloor.

Volgens Combrinck was Abrahams een van die eerste Afrika-skrywers wat die ervaring van Afrikane in Engels in ‘n boek beskryf het.

Hy was ook bekend vir sy kritiek teen rassisme.

The post SKRYWER PETER ABRAHAMS OP 97 OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!