Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BFN: DIEFSTAL UIT MOTORS NEEM SKERP TOE

$
0
0
BFN: DIEFSTAL UIT MOTORS NEEM SKERP TOE

Diefstal uit motorvoertuie in Bloemfontein neem toe en die polisie waarsku
inwoners om ekstra versigtig te wees.

Netwerk24 berig sedert die begin van die jaar is reeds sowat 45 voorvalle net by die Parkweg-polisiekantoor in die stad aangemeld.

Volgens polisiewoordvoerder, kapt. Chaka Marope, is die parkeerterreine van winkelsentrums een van die groot probleem-areas.

Die parkeerterrein by Checkers in Westdene, voor die kantoor van SARS, die Bram Fischergebou, Charlotte Maxekestraat en Harveyweg, asook by die skouterrein in Curielaan is as brandpunte geïdentifiseer.

Marope het gewaarsku diewe maak veral gebruik van seinblokkeerders om artikels in motors te buit.

The post BFN: DIEFSTAL UIT MOTORS NEEM SKERP TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!