Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MARGA VAN ROOY OP 75 OORLEDE

$
0
0
MARGA VAN ROOY OP 75 OORLEDE

Die bekende aktrise, Marga van Rooy, is gister op Stellenbosch in die
ouderdom van 75 jaar oorlede.

Sy het na ‘n kort siekbed van nagenoeg twee maande haar stryd teen kanker verloor.

Van Rooy was veral bekend vir haar rolle in onder meer die TV-reekse Molly & Wors en Egoli, maar sal seker die beste onthou word vir haar rol as Worsie se ma, Ella, in die komedie-reeks Vetkoekpaleis.

Sy het ook op die verhoog en in verskeie rolprente opgetree.

The post MARGA VAN ROOY OP 75 OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!