Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 dood, ander beseer in bomontploffings in Thailand

$
0
0

Minstens 4 mense is dood en dosyne ander beseer in bomontploffings in die suide van Thailand.

Een persoon is dood en tien mense beseer in die eerste twee bomontploffings by die Thailandse toeristeoord, Hua Hin, naby die hoofstad, Bangkok.

Volgens die polisie is daar buitelandse toeriste onder die beseerdes.

Die bomme was sowat 50 meter van mekaar af tussen potplante versteek en het ‘n halfuur na mekaar ontplof.

4 dood, ander beseer in bomontploffings in Thailand 4 dood, ander beseer in bomontploffings in Thailand 4 dood, ander beseer in bomontploffings in Thailand

 

 

The post 4 dood, ander beseer in bomontploffings in Thailand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!