Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sensei Danie Steenkamp van Bfn kry top-gradering

$
0
0

Die 74-jarige sensei Danie Steenkamp van Bloemfontein het vroeër vandeesmaand slegs een van 11 mense ter wêreld geword wat ’n agtste dan in Goju Ryu verwerf het.

Steenkamp het Dinsdag na die Rosestad teruggekeer nadat hy oor die naweek sy gradering op ’n internasionale byeenkoms in Goju Ryu in Okinawa in Japan verwerf het.

Steenkamp het in 1965 op 25-jarige ouderdom aan karate begin deelneem.

Vir sy agtste dan in karate het hy elke dag vir ses maande lank minstens drie uur lank geoefen.

En hoewel hy na ’n hoër gradering streef, moet hy nege jaar wag om dit dan op 83-jarige ouderdom te verwerf.

The post Sensei Danie Steenkamp van Bfn kry top-gradering appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!