Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bejaarde boer kry 10 jaar tronkstraf vir verkragting

$
0
0

‘n Gesiene boer van Dealesville, die 77-jarige Neville Collet, is weens verkragting tot tien jaar tronkstraf in die streekshof in Bloemfontein gevonnis.

Collet se ouderdom is een van die redes waarom streeklanddros Leavit Mkansi hom nie lewenslank tronk toe gestuur het nie.

Landdros Mkansi het Collet verlof toegestaan om teen sy vonnis te appelleer en het hom op borgtog van R10 000 vrygelaat hangende sy appèl, maar hom verlof geweier om teen sy skuldigbevinding te appelleer.

Collet het tussen 2010 en 2013 ’n minderjarige meisie van ’n woonbuurt langs sy plaas, Goedehoop, verkrag.

Die 20-jarige Seitatolo Duiker van Freedom Square, wat as koppelaar opgetree het, is ook aan verkragting skuldig bevind.

The post Bejaarde boer kry 10 jaar tronkstraf vir verkragting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!