Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VSA PRESIDENTSVERKIESING: SENAAT ONDERSOEK RUSLAND

$
0
0
VSA PRESIDENTSVERKIESING: SENAAT ONDERSOEK RUSLAND

Die intelligensiekomitee van die Amerikaanse senaat gaan bewerings
ondersoek dat Rusland probeer het om by verlede jaar se presidentsverkiesing in te meng.

Die komitee, bestaande uit Republikeinse en Demokratiese leiers, sê in ‘n verklaring Rusland se kuberbedrywighede en intelligensiepraktyke sal ondersoek word en onderhoude sal ook gevoer word met lede van die huidige Amerikaanse regering en lede van die span van die aangewese president, Donald Trump.

Die komitee wil ook vasstel of daar enige kontak was tussen Rusland en mense wat betrokke was by die Amerikaanse politieke veldtogte.

Trump het gister op Twitter aangekondig dat sy span binne 90 dae ‘n verslag oor kuberkrakery gaan uitreik.

The post VSA PRESIDENTSVERKIESING: SENAAT ONDERSOEK RUSLAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!