Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VEEDIEFSTAL-EENHEID OPSOEK NA DIEWE IN KIMBERLEY

$
0
0
VEEDIEFSTAL-EENHEID OPSOEK NA DIEWE IN KIMBERLEY

Die veediefstal-eenheid van die polisie in Kimberley soek na diewe wat
Donderdagaand na bewering 78 skape by die Vee- en vleismark in die stad gesteel het.

Die polisie se kaptein Olebogeng Tawana sê die oorblyfsels van 34 skape is in ‘n veld sowat tien kilometer buite stad gevind waar hulle geslag is.

Nog 21 skape is naby ‘n plaas gevind waar hulle rondgedwaal het.

The post VEEDIEFSTAL-EENHEID OPSOEK NA DIEWE IN KIMBERLEY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!