Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BRAND BY VLAEBERG IS ONDER BEHEER

$
0
0
BRAND BY VLAEBERG IS ONDER BEHEER

Kaapstad se burgemeesterslid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, sê die brand wat gisteraand teen die hange van Vlaeberg gewoed het, is onder beheer
gebring.

Hy sê vier brandspanne van die stad en brandslaners van die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeraad was op die toneel.

Intussen sê die stad se uitvoerende direkteur vir veiligheid en sekuriteit, Richard Bosman, dat die bestryding van brande die afgelope twee weke by Somerset-Wes en Simonstad die Stad Kaapstad R10 miljoen gekos het met nog drie maande se brandseisoen wat nog voorlê.

The post BRAND BY VLAEBERG IS ONDER BEHEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!