
POSTE EN BETREKKINGS
Ek is n geweldige energieke dinamiese dame wat opsoek is na werk. Ek was winkel bestuurder en het ook baie ondervinding in eiendomsagentskap. Ek het n goeie agtergrond in rekeningkunde, m.a.w. enige administrtiewe werk sal ek by inpas. Sal skofte ook werk. Kontak nr 0798033174.
Opsoek na n betrekking in Bloemfontein
Admin, Exl, Pastel, Skakelbord, Outlook, Ontvangs, Vat & Tax, Windows 8, Debit & Krediteure en velle meer.
Kan onmiddelik pos aanvaar.
Zurina 078 095 5866
Mans persoon soek werk:
Hennie Duvenhage
Soek werk as Boilermaker en Fitter. Hy het al plus minus 25jaar ondervinding.
Hy het as produksie bestuurder en as toesighouer gewerk.
Sy selnommer is 0769985786
Ek is 42 jaar oud en soek werk. Ek kan ook na bejaarde persoon omsien. Enige admin of sekretariele werk,kassier werk,werk ook goed mt kinders. sal my cv deur stuur op aanvraag. Ansie 0749727717.
1.45 JARIGE MAN SOEK DRINGEND SEKURITEITS WERK OF ENIGE WERK TEL:0717910384
My naam is Sarah ek soek asseblief werk vir 3 dae, Maandae, Woensdae en Vrydae. Ek is betroubaar 0782339294
______________________________________________________________________________
VERKOPE
Het 4 Dose Oorseese Modeontwerpers Patrone Engeland Newyork vir R400, Dan n werkende Petrol Randsnyer plus ekstra 2 Engins en Raam vir R500. Het ook 6 Rugby Oorseese Truie vir R300 Pryse ondelhandelbaar Kontak Nr 0834799649 Baie dankie
n GROOT SLAAPKAMERSTEL WAT BESTAAN UIT ‘N HOUT BED MET SPIEeLKAS EN
STOELTJIE BESKIKBAAR.
DIT IS TE RUIL VIR ‘N BELAGLIKE R550 OF NAASTE AANBOD.
FOTOS KAN VOORSIEN WORD.
SKAKEL WILLIE BY 084 406 4067
Die volgende wil ek graag verkoop: 500L groot boksvrieskas nog baie mooi kondisie vir R3250. En n mooi silwer twintab 13kg wasmasjien vir R1650. Kontak Tim by 0711504663
Ek het n nuwe defy dubbelbalie wasmasjien wat ek wil verkoop vir R1400. Kontak Martin 0712042208
2 Enkelbed linne van winter en somer. 2 Baie goeie oor gooi dekens en 4 somer en 4 winter lakens met kussingslope. R800 of naaste kontant aanbod. Skakel 0822918340.
Verkope hoë klas laptop met 8GB RAM vir R5000. 0721473265 Erik
Passap Electronic 6,000 breimasjien met moter R4500.00 kontak nr 0828242605 of 051 525 2247
Legkaarte 20-50 stuk R20 asook legkaarte 500-1000 stuk R30 Marita Tel 0842471240
Te koop: Hout trapleer (6 trappe) R250, dubbelkajuit bakkieseil R950 asook woonwa porta potti R550. Skakel 072 712
Te koop: Dubbelbed houtkopstuk R150, 2 buitedeure een hout een geverf R250 elk asook 2 x 0,900mm x 1,500mm staalvensters (kode NC10F) met gedeeltelik glas in R250 elk. Skakel Kobus 084 592 6301
_____________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is opsoek na 2 klein melk kanne kontak Maureen by 062 7117 996 dankie
Ons is op soek na n bed vir n minder bevoorregte persoon.
Iemand wat kan help kontak asb 082 524 7360
Ek is op soek na 1 slaapkamer woonstel- R3000.00 in Bloemfontein. Het 2 soet katte
Baie dankie 0834111579
Opsoek na n hout kot. Skakel 0722724198.
Opsoek na n loop ring vir baba seuntjie laat weet asb op 082 630 9706.
Opsoek na Ford Granada 1978 model se extension Lousing. Skakel Deon 076 421 9042
Ek is andries steyn ek is opsoek groot asb na n enkel slaapkamer ek en my vrou is n pensioenariss my nr is 0763240108
The post Koop en Verkoop – 13 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.