
Die Amerikaanse departement van justisie gaan ondersoek instel na die federale speurdiens, die FBI, se besluit om die ondersoek oor Hillary Clinton se e-posse net voor die presidentsverkiesing aan te kondig.
Dit was een van die redes wat Clinton aangevoer het oor waarom sy verloor het.
Die inspekteur-generaal van justisie, Michael Horowitz, sê daar gaan gekyk word of die besluite nie op onvanpaste oorwegings gegrond was nie.
The post CLINTON-SAAK: VSA DEPARTEMENT BEKYK FBI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.