Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA REGERING STEUN POGINGS DEUR ECOWAS

$
0
0
SA REGERING STEUN POGINGS DEUR ECOWAS

Die Suid-Afrikaanse regering steun pogings deur die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika (Ecowas) om Gambië se president Yahya Jammeh te oortuig om terug te staan nadat hy die verkiesing op 1 Desember verloor het.

Die department van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het in ’n verklaring al die betrokke partye aangemoedig om met Ecowas saam te werk om die politieke dooiepunt op ’n vreedsame manier binne die raamwerk van Gambië se grondwet op te los.

The post SA REGERING STEUN POGINGS DEUR ECOWAS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!