
11 Mei 2005 – Dit kan geag word as die beste boulbeurt in die doodsnikke van enige eendag Internasionale Wedstryd van alle tye.
Suid-Afrika speel teen Wes-Indië op tuisbodem in 2005. Die skare glimlag breed, want dit lyk of hulle span reeds die wedstryd beklink het en hulle kans om die reeks van 5 wedstryde te wen beter is, nadat Suid-Afrika die eerste twee wedstryde oortuigend gewen het.
Vir die Proteas het Boeta Dippenaar en Jacques Kallis onderskeideik 123 en 87 lopes bygedra tot ‘n teiken van 284 wat die Wes-Indiese Eiland moet aanteken om die westryd te wen.
Die tuisspan skop goed af met Chris Gayle wat 132 lopies aanteken.
Dit was egter die tronkbewaarder van die Paarl, Charl Langeveldt, wat die laaste sê sal hê met hierdie uitnemende boulvertoning in die laatste ses balle van die wesdtryd. Wes-Indië benodig 4 lopies van 6 balle:
The post ONTHOU JY: TRONKBEWAARDER STUIT WINDIES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.