Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SITSTAKING: 18 WERKERS UIT MYN WEENS MEDIESE REDES

$
0
0
SITSTAKING: 18 WERKERS UIT MYN WEENS MEDIESE REDES

18 van die 1 700 werknemers wat deelneem aan ‘n onwettige sitstaking by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, moes gister vir mediese redes na veiligheid gebring word.

Die mynwerkers is reeds sedert Woensdag ondergronds nadat hul geweier het om na die oppervlak terug te keer.

Harmony se woordvoerder, Charmaine Russell, sê kos en meer as 5 000 bottels water is aan die stakende werknemers verskaf wat sowat 2,4 kilometer ondergronds is.

Russell sê ontwatering en uitputting het sy tol geëis.

Die eise wat gister aan die bestuur gekommunikeer is, sluit in bonusse, die verwydering van sekere skofbestuurders en die voorwaarde dat geen dissiplinêre stappe teen die stakende werkers geneem sal word nie.

Die myn sê egter dat hierdie eise deur bestaande kanale gekommunikeer moes word.

The post SITSTAKING: 18 WERKERS UIT MYN WEENS MEDIESE REDES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!