Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK: ‘GREEN EN MATTHEWS KAN SKRIFTELIKE VOORLEGGINGS DOEN’

$
0
0
SAUK: 'GREEN EN MATTHEWS KAN SKRIFTELIKE VOORLEGGINGS DOEN'

Die parlementêre ad hoc-komitee wat die bevoegdheid van die voormalige
SAUK-raad ondersoek, sê die parlementêre redakteur, Vuyani Green, en die voormalige bestuurshoof van die SAUK, Jimi Matthews, kan skriftelike voorleggings doen.

Die komitee het hul versoek om te getuig, afgewys.

Matthews is aanvanklik genooi om voor die komitee te getuig, maar het gesê hy is nie beskikbaar nie omdat hy oorsee sou reis.

Hy het nou van besluit verander.

Die voorsitter van die ad hoc-komitee, Vincent Smith, sê mense wat nog wil bydra, het tot 24 Januarie om skriftelike voorleggings te doen.

Ben Ngubane and Ellen Tshabalala sal die laaste getuies wees.

The post SAUK: ‘GREEN EN MATTHEWS KAN SKRIFTELIKE VOORLEGGINGS DOEN’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!