Jacaranda FM berig dat handelsure vir die verkoop van drank aan die duisende ANC-lede en –ondersteuners wat Sondag se 105-bestaansjaarvieringe in Gauteng sal bywoon, nie meer verleng sal word nie.
Die besluit volg nadat die ANC Vroueliga kapsie teen die vergunning gemaak het.
Die liga het gesê daar kan nie toegelaat word dat die geleentheid in ‘n dronknes ontaard nie.
The post VERKOOP VAN DRANK BY ANC-VIERING SAL NIE VERLENG WORD NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.