
‘n Derde verdagte, ‘n vrou, is in hegtenis geneem in verband met die moord op die adjudant-polisieoffisier van Malmesbury in die Wes-Kaap, Dion Dumas.
Dumas is Kersdag as vermis aangegee en sy liggaam is gister in Atlantis naby Kaapstad gevind.
Twee verdagtes, ‘n 31-jarige man en ‘n 29-jarige vrou is gister in hegtenis geneem nádat Dumas se motor in hulle besit gevind is.
The post POLISIEOFFISIER VERMOOR: DERDE VERDAGTE GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.