Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KINDERMISHANDELING: PA KRY 60 JAAR TRONKSTRAF

$
0
0
KINDERMISHANDELING: PA KRY 60 JAAR TRONKSTRAF

’n Pa van Virginia in die Vrystaat is tronkstraf van 60 jaar opgelê nadat hy sy dogter en seun byna tien jaar lank seksueel aangerand het.

Hy is in die hof in Welkom onder meer aan aanranding met die opset om ernstig te beseer, twee aanklagte van kindermishandeling en onsedelike aanranding skuldig bevind.

Die 46-jarige man sal effektief agtien jaar agter die tralies sit.

The post KINDERMISHANDELING: PA KRY 60 JAAR TRONKSTRAF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!