
Die waarnemende nasionale polisiehoof, generaal Khomotso Phahlane, sê polisiebeamptes sal by verskeie winkelsentrums landwyd ontplooi word om inkopiegangers tydens die Kerstyd teen misdadigers te beskerm.
Die optrede volg na ‘n vlaag rooftogte by winkelsentrums in die Kaapse Skiereiland.
Phahlane het tydens ‘n besoek aan ‘n winkelsentrum in Midrand gesê die polisie wil ‘n veilige omgewing vir inkopiehangers by die winkelsentrums skep.
The post POLISIE BY WINKELSENTRUMS ONTPLOOI TYDENS KERSTYD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.