
Terwyl gewapende rowers toeslaan op Kaapse winkelsentrums is ’n taakspan, wat rooftogte by winkelsentrums, gewapende huisrooftogte en kapings moes ondersoek, na berig word stilweg deur die Wes-Kaapse polisiebestuur ontbind.
Die speurders is glo almal na verskeie polisiekantore in die Kaapse Skiereiland
uitgeplaas.
Die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het gister gesê hy weet nie van die ontbinding van die Trio-misdaad-ondersoekspan nie.
The post TRIO-MISDAAD-ONDERSOEKSPAN ONTBIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.