
’n Boer van Fouriesburg in die Vrystaat wat op ‘n aanklag van moord
teregstaan kan Kersfees by die huis deurbring nadat hy vandeesweek op borgtog vrygelaat is.
Vrystaat-landbou se veiligheidskoördineerder, Josef van Eeden, is op borgtog van R10 000 vrygelaat.
Van Eeden word daarvan aangekla da thy op 7 Oktober met sy bakkie oor Johannes Mahlaku gery het nadat Mahlaku oorskietmielies op sy plaas opgetel het.
The post BOER IN MOORDSAAK KRY BORGTOG VIR KERSFEES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.