Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZUMA MOET DINK VOORDAT HY PRAAT”

$
0
0
"ZUMA MOET DINK VOORDAT HY PRAAT"

Cope het president Jacob Zuma daarvan beskuldig dat hy ANC-ringkoppe en
lede van die nasionale uitvoerende komitee beledig deur te beweer dat wit
monopolie-kapitaal agter die oproepe sit dat hy moet bedank.

Die party se woordvoerder, Denni Bloem, het president Zuma daaraan herinner dat gerespekteerde staatmakers van die party, sowel as NUK-lede, ‘n beroep op hom gedoen het om te bedank.

Die president het by ‘n byeenkoms van die ANC-jeugliga in Durban gisteraand gesê dat ‘n internasionale sakekamer oproepe dat hy moet bedank aanstig.

Bloem sê Zuma moet dink voordat hy praat.

Hy sê Suid-Afrikaners is moeg en gedaan van hom.

The post “ZUMA MOET DINK VOORDAT HY PRAAT” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!