Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BERLYNSE TERREURAANVAL: VEILIGHEIDSDIENSTE GEKRITISEER

$
0
0
BERLYNSE TERREURAANVAL: VEILIGHEIDSDIENSTE GEKRITISEER

Die adjunk-voorsitter van die hoof -regerende party in Duitsland het
binnelandse veiligheidsdienste gekritiseer omdat hul nie die Tunisiese man wat verdink word van die Berlynse terreuraanval gemonitor het nie.

Armin Laschet sê hy is geskok om uit te vind dat Anis Amri vantevore dopgehou is.

Kanselier Angela Merkel sê sy is baie trots op die kalm manier waarop die Duitsers op die aanval gereageer het.

Amri se vingerafdrukke is gevind aan die binnekant van die vragmotor wat in ‘n Berlynse kersmark ingejaag het.

Die soektog na Amri gaan voort en die polisie het reeds verskeie klopjagte, onder meer in Berlyn en Dockmond, uitgevoer.

The post BERLYNSE TERREURAANVAL: VEILIGHEIDSDIENSTE GEKRITISEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!