Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WP RUGBY VOEL VAN ALLE BLAAM ONTHEF

$
0
0
WP RUGBY VOEL VAN ALLE BLAAM ONTHEF

Die Westelike Provinsie Rugby-unie sê hy voel van alle blaam onthef nadat
die Wes-Kaapse hooggeregshof ‘n finale likwidasiebevel vir die unie se sakevleuel toegestaan het.

WP Rugby Eiendomsbeperk is verlede maand onder voorlopige likwidasie geplaas.

Ná gister se bevel kan die likwidateurs egter nou sekere kontrakte kanselleer.

Die president van die WP-rugbyunie, Thelo Wakefield, sê die unie is veral bly oor die bevinding dat die hof geen gronde kon vind vir bewerings van korrupte optrede teen die unie nie.

The post WP RUGBY VOEL VAN ALLE BLAAM ONTHEF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!