Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SKULD AAN METRO BELOOP MEER AS R 629 MIL

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus SKULD AAN METRO BELOOP MEER AS R 629 MIL

Die DA het sy kommer uitgespreek oor uitstaande skuld aan die Mangaung-metro wat die afgelope jaar met R 629 miljoen toegeneem het.

Die party se Hans Britz het tydens Woensdag se metro-raadsvergadering gesê die ANC-beheerde raad ignoreer die gevaarligte wat vir sy geldsake flikker.

“Die grootste toename van uitstaande skuld aan die metro is by watervoorsiening, wat die afgelope jaar met R 462 rand miljoen toegeneem het.”

Skuld aan die metro uit watervoorsiening is meer as 73 % van die totale toename in skuld die afgelope jaar.

Britz meen die metro behoort voorafbetaalde watermeters te installeer by inwoners wie se rekeninge lank uitstaande is.

Hy sê oortydbetalings is nog ‘n bron van kommer wat deur die ANC geïgnoreer word.

Netwerk24 berig meer as R 62 miljoen rand is daarvoor begroot vir die huidige finansiële jaar.

The post SKULD AAN METRO BELOOP MEER AS R 629 MIL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!