Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERKEERSHOOF VIR METROPOLISIE, MAAR GEEN SAKEPLAN NIE

$
0
0
RADIO ROSESTAD 100.6 MANGAUNG

Die Mangaung-metro gaan ’n hoof vir sy nuwe Mangaung-metropolisiediens aanstel al is daar nog geen sakeplan vir die metropolisie of enige strukture en infrastruktuur of koste-beraming opgestel nie.

Opposisieraadslede van die ANC-beheerde metroraad het sterk kritiek uitgespreek oor die aanstelling van die hoof met ‘n verwagte jaarlikse salaris van sowat R 1,8 miljoen.
Rosestad 100.6 Help Spaar 5

DA-raadslid Rossouw Botes  het aan Netwerk24 gesê die verslag oor die aangeleentheid wat gister in die raadsvergadering gedien het, bevat gebrekkige inligting.

Botes sê ’n volledige sakeplan is nodig met geraamde koste voordat oor die saak besluit kan word.

Die verslag om kennis te neem van die totstandbringing van die metropolisiemag is met 54 stemme goedgekeur, met 27 teenstemme en vyf raadslede wat buite stemming gebly het.

 

The post VERKEERSHOOF VIR METROPOLISIE, MAAR GEEN SAKEPLAN NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!