Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OUD-HEELAGTER, ERNEST VILJOEN OORLEDE

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Ernest Viljoen

’n Voormalige heelagter van die Vrystaat, die 56-jarige Ernest Viljoen, is Dinsdagmiddag dood in sy woonstel in Bloemfontein aangetref.

Ernest se broer, Kallie, het aan Netwerk24 gesê sy broer is glo aan natuurlike oorsake dood en het die dokter wat hom dood verklaar het, gesê dit lyk of ’n hartaanval die oorsaak was.

Ernest se seun, EJ, het onraad vermoed toe sy pa nie Dinsdag sy selfoon geantwoord het nie.

Kallie sê hulle het Dinsdagmiddag die woonsteldeur afgebreek waar Ernest dood aangetref is.

Ernest is in Januarie vanjaar vrygelaat nadat hy in 2011 tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis is omdat hy en JC Gie, ’n bekende sakeman van Bloemfontein, die Springbok-losskakel Morné Steyn uit 250 duisend rand bedrieg het.

The post OUD-HEELAGTER, ERNEST VILJOEN OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!