Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOMMER OOR HANDBOEK-KRISIS IN VS

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus KOMMER OOR HANDBOEK-KRISIS IN VS

Toenemende kommer bestaan dat die Vrystaatse departement van Onderwys nie handboeke betyds sal voorsien vir die 2017 akademiese jaar nie.

Die DA LPW en provinsiale woorvoerder vir Onderwys, Mariette Pittaway,  sê in Augustus vanjaar het twaalf skole in die Vrystaat steeds vir handboeke gewag.

Sy sê hulle is ingelig dat die departement nog nie nuwe handboeke kon bestel nie omdat hy sy begroting oorskry het.

Bonop wil verskaffers nie bestellings neem sonder vooraf-betaling nie.

Volgens berigte gaan die kontrakte van verskeie werkers by die departement se boek-afleweringspakhuis, ook nie hernu word nie.

Die Vrystaatse LUR vir Onderwys, Tate Makgoe, sê egter daar sal nie ‘n handboek-krisis in die provinsie sal wees nie.

The post KOMMER OOR HANDBOEK-KRISIS IN VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!