POSTE EN BETREKKINGS
Ons is op soek na ‘n flukse jong man wat hard kan werk en betroubaar is, “handy man”. ‘n Vereiste is dat hy moet kan sweis, om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Vir ‘n onderhoud, skakel asb. Annalie – 082 776 5502
Ek is n goed opgevoede blanke dame wat ENIGE WERK mee kan help. Bv, kos gaan koop, jou op en af laai, kinders, huis of diere oppas, selfs lees ouer persone in oue tehuis teen vergoeding. Dankie 0784378806.
BLANKE MAN SOEK DRINGEND WERK:
VERKOOPSMAN OF DRYWERS POS (BESKIK OOR KODE 8 EN MOTORFIETS LISENSIE)
ONDERVINDING IN VERKOPE VAN HARDEWARE & LOODGIETERS MATERIAAL
SKAKEL HEINRICH OP: 0822992230
Ek soek n dame wat baie kreatief met idees in die kombuis is. Sy moet interessante idees met kosse hê. Sy kan my kontak by 0712042208
______________________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het n Houtskuifdeur met glasvensters in asook sy veiligheids hek te koop vir R5000.
082 5701 478
Ek het die volgende te ruil vri kontant: 4 5 gat staal rims vri n Ford Cortina bakkie. R1600 072 7410 743 Dankie
Sterk Donkerhout 6 laaie kantoor lessenaar 1:6m x 1:10m Imbuia veneer blad, agterkant is ovaalvorm R550 sel 0737728890
Te koop oliebad sweismasjien vir R500. Skakel Johan 072 621 3345
3 nuwe BOSCH laser toestelle nl, rangefinder, Multi Detector en Laser Cross-line level met driepoot nog in verpakking R2,550 sel 0835651616
Te koop yskas vrieskas 475 rand 0734713992
Ek het ‘n hele aantal inmaak bottels, groot en klein, in ‘n goeie toestand wat ek te koop aanbied. My prys is R30 onder R-handelbaar. Kontak my by 0793922247 enige tyd – Willie Henning.
DEFY 300 LITER. DUBBEL DEUR. SILWER. 7 MAANDE OUD. UITERS SKOON. R2600. SKAKEL 0736518018
_______________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n hout of plastiek playpen om oor te koop. Wat gebruik word vir babas asook vir honde. Billike prys asb. Skakel 071 686 4144
Ek is opsoek na ‘n 4 plaat met oond Gasstoof en Gasbottel nog in goeie werkende toestand asb.
Kontak nr: 079 9127 908
Ek is n pensioenaris en is opsoek na n stofsuier in goeie toestand nie te duur nie dankie. Hester 0835500059
Ek is soek na n dubelbed vir pensionares selno 0736302996
Soek oorskkiet wol verkieslik uitsig fleurdal om rede geen vervoer skakel 0832318776
Soektogte. 3 meter sleepwa om te koop sel 0793764301
OPSOEK NA ‘N LOOPENDE MOTERFIETS OM AF TE BETAAL ASB 0839699338 ALLAN
EK IS OP SOEK NA 12 DUIM BANDE ASB FANIE O79O152665 DANKIE
Soek asb yskas in werkende toestand dankie 0724431645
Opsoek na ‘n wendy huis +- 3m x 3 m. Moet in goeie kondisie wees. Skakel Johan 072 621 3345
_____________________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Vakansie verblyf te Kei Sands in Kei Mond, Oos-Kaap. Grondvloer, 2 slpk plek met 1 badkamer, slaap 4 persone. Ten volle gediens daagliks, DSTV, swembad en speletjies kamer met hout dek waar jy kan gaan ontspan en lieflike sonsondergange kan aanskou, braai fasiliteit. Waskamer vir wasgoed. 30 meter vanaf die see. Beskikbaar vanaf 3 Januarie 2017. Tarrief: R650 Buite Seisoen; R960 Binne seisoen. Skakel vir Hennie by 0711329572.
The post Koop en Verkoop – 14 Des 2016 (Geseënde Kersfees vir almal) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.