Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UITSPRAAK TEEN HLAUDI-AANSTELLING VANDAG GELEWER

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus UITSPRAAK TEEN HLAUDI-AANSTELLING VANDAG GELEWER

Die Hooggeregshof in Kaapstad lewer vandag uitspraak oor die DA se aansoek om die aanstelling van Hlaudi Motsoeneng as groephoof van korporatiewe sake as irrasioneel en ongeldig te verklaar.

Die uitspraak sal saamval met die voortsetting van die ad hoc-komitee se ondersoek na die SAUK se sake.

Die DA sê hy is vol vertroue dat die hof in sy guns sal beslis.

Die DA se federale voorsitter, James Selfe, sê die Appèlhof sowel as die Openbare Beskermer se verslag het verdoemende bevindings oor Motsoeneng gemaak en die inligting wat voortspruit uit getuienis voor die parlementêre komitee dui ook daarop dat hy nie vir die pos geskik is nie.

The post UITSPRAAK TEEN HLAUDI-AANSTELLING VANDAG GELEWER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!