Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TALLE DOOD IN ONGELUKKE VÓÓR VAKANSIE

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus VERSKEIE DOOD IN ONGELUKE VÓÓR VAKANSIE AANBREEK

Verskeie mense is die naweek in ongelukke op die land se paaie dood, terwyl swaar verkeer van dié week af op die hoofpaaie verwag word met vakansiegangers wat na hul bestemmings op pad is.

In die grootste enkele ongeluk is ses mense Saterdagoggend op die N1 by Mookgophong/Naboomspruit dood ‘n botsing reg van voor tussen twee motors.

ROSESTAD 100.6 DIE BELANGRIKSTE KLIK VAN JOU LEWEEen van die bestuurders het glo uitgeswaai vir ‘n bus wat buite beheer geraak en heen en weer oor die pad gery het.

Minstens 10 mense is ook die afgelope naweek in gru-ongelukke op die Oos-Kaap se paaie dood.

Onder hulle is vyf mense wat op slag dood is in ’n botsing tussen ’n taxi en ’n sportnutsvoertuig op die N2 naby Qando in Tsolo.

Vyf mense is Saterdagaand op die N1 tussen Winburg en Bloemfontein dood en nog 17 beseer in ‘n botsing tussen ‘n vragmotor en ‘n taxi.

Nog twee mense is dood in ‘n botsing tussen ‘n minibus-taxi en ‘n vragmotor op die N2 buite Ermelo in Mpumalanga.

The post TALLE DOOD IN ONGELUKKE VÓÓR VAKANSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!