Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GERUGTE VAN RUSLAND SE INMENGING BELAGLIK – TRUMP

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus GERUGTE VAN RUSLAND SE INMENGING BELAGLIK - TRUMP

Donald Trump het aantygings van die CIA verwerp dat Rusland ingemeng het om hom te help om die Amerikaanse presidensiële verkiesing te wen as belaglik afgemaak.

Trump sê sy teenstanders in die Demokratiese Party probeer net verskonings maak vir hul nederlaag.

Volgens die CIA-verslag wat aan toonaangewende koerante gelek is, sit Moskou agter ‘n reeks kuberaanvalle in die aanloop tot die verkiesing.

Rusland het nog altyd die aantygings ontken.

Senior Republikeine het hul stem by die Demokrate gevoeg en vir die volledige ondersoek gevra.

Die Republikeinse senator, John McCain, sê die CIA-verslag is ‘n groot bron van kommer.

The post GERUGTE VAN RUSLAND SE INMENGING BELAGLIK – TRUMP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!