Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ATUL SE POSISIE ‘TE DANKE AAN ZUMA’

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus ATUL SE POSISIE 'TE DANKE AAN ZUMA'

Opposisie-partye is dit eens dat Atul Gupta te danke aan president Jacob Zuma die sewende plek op Sunday Times se lys van die rykste Suid-Afrikaners gehaal het.

Die DA, Cope en ook IVP dring aan op ’n ondersoek na Atul se rykdom, veral in die lig van bewerings wat in die openbare beskermer, OB, se staatskapingsverslag vervat is.

Netwerk24 berig Atul, wat R 10 miljard sterk staan, is die enigste anders-kleurige sakeman onder die tien rykstes en het ­Patrice Motsepe onttroon wat nou die 11de rykste is.

Die Guptas se maatskappy Oakbay Investment Holdings en Gupta-geaffilieerde maatskappye was telkens in die media oor bewerings van staatskaping.

Talle Gupta-verwante maatskappye is reeds by transaksies met staatsdepartemente en -entiteite betrek.

Die familie ontken bewerings van ongerymdhede.

Die Shoprite-grootbaas, Christo Wiese, is steeds die rykste met ‘n nagenoeg 81 miljard rand.

The post ATUL SE POSISIE ‘TE DANKE AAN ZUMA’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!