POSTE EN BETREKKINGS
Ek soek n dame wat baie kreatief met idees in die kombuis is. Sy moet interessante idees met kosse hê. Sy kan my kontak by 0712042208
30 jarige blanke dame opsoek na werk het meer as 10 jaar se ondervinding in kassier supervisor cash office admin data capture invoices en job kaarte en exspensess is ook bereid om n nuwe uit daging aan te pak kontak my gerus op die volgende nr 063 026 0249
Tina soek dringend op Dinsdae en Dondetdae werk. Sy gaan baie goed op haar eie aan en vir 1 jaar wat sy vir my werk het, daar nog nooit ies wag geraak nie. Bel 073 337 3708 en vra vir Tina.
_____________________________________________________________________________________
VERKOPE
DEFY 300 LITER. DUBBEL DEUR. SILWER. 7 MAANDE OUD. UITERS SKOON. R2600. SKAKEL 0736518018
Ek het die volgende om te verkoop:
1x boks sak
1x stel boks handskoene
R400.00 onderhandelbaar.
Annelien Smith 086 556 2688
Elektirese klavier R700 of naaste aanbod. Skakel 072 553 0019
1 microgolf bord vir LG R50, 1 microgold bord vir Phillips R50, hand broodsnyer staiblessteel R200 skakel 0728301254
Vyf langley exa ruite R1750. 0824316885
Noodwiel 4 gat rim met band biscuit tipe R650 skakel 083 6533 403
Kokoek Horlosie Swart Hout in baie goeie toestand R2000 rand. Skakel 082 773 2401
_____________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is dringend opsoek na iemand wat gratis ‘n byenes wat in ‘n boks op die grond staan kan verwyder asb
Ek is ook opsoek na ‘n jong Boerboel reuntjie vir my Oom wat op ‘n plaas woon anderkant Brandfort
As iemand dalk kan help. Dankie Elna – 0822565773
Ek is opsoek na n dubbel bed matras in goeie toestand om te koop sell 0837429788
Ek is opsoek na garingboomstompe en afrika neste. Soek ook na n gold cap conure wyfie. Thomas 0823584807
_______________________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Woonstelle te huur by ons kinderhuis in Victoria laan 43, Willows Bloemfontein vanaf R1700 vir eenslaapkamer tot R4800 vir drie slaapkamer. Kontak Frank by 051 444 6955 of besoek ons kinderhuis vir die nodige aansoekvorms.
The post Koop en Verkoop – 09 Des 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.