Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CILLIERS-MOORDENAARS VANDAG GEVONNIS

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Cillier-moordenaars vandag gevonnis

Die moordenaars van dr. Bennie Cilliers, Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word vandag in die rondgaande hof in Bethulie gevonnis.

Jordaan het gister vir Pieter Cilliers om verskoning gevra nadat hy en Zamayo aan die moord op Cilliers se pa, dr. Bennie Cilliers, skuldig bevind is.

Waarnemende regter Liza Tsatsi het in haar uitspraak gesê dat moord, plaasmoorde en huisbraak van die ergste misdade in Suid-Afrika is.

Netwerk 24 berig Jordaan was ‘n werknemer by dr. Cilliers op die plaas, Gouda, in die Rouxville-distrik.

Regter Tsatsi het hulle skuldig bevind op klagtes van moord op die 60-jarige dr. Cilliers, poging tot moord op sy vrou, Cecilia, huisbraak met die opset om te roof en roof met verswarende omstandighedeskuldig.

Die vonnisoplegging sal om 12:00 begin

The post CILLIERS-MOORDENAARS VANDAG GEVONNIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!