Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RUIMTEVAARDER JOHN GLENN OORLEDE

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Ruimtevaarder John Glenn oorlede

Die voormalige ruimtevaarder, John Glenn – die eerste Amerikaner wat in ‘n kapsule rondom die aarde gewentel het – is in die ouderom van 95 jaar in ‘n hospitaal in Columbus, Ohio, oorlede.

Die gewese vlootsoldaat en senator het bekendheid verwerf toe hy in 1962 aan boord die Friendship 7-ruimtetuig rondom die aarde gesirkel het.

In 1998 — 36 jaar ná sy geskiedkundige vlug – en op 77-jarige ouderdom, het hy weer ‘n ruimtevlug onderneem en die oudste man geword om ‘n besoek aan die ruimte te bring.

Die Amerikaanse Nasionale Lugvaart en Ruimte Administrasie, NASA, het hom beskryf as ‘n ware Amerikaner.

Hier is beeldmateriaal van Glenn se lewe as ruimtevaarder wat deur NASA gepubliseer is:

The post RUIMTEVAARDER JOHN GLENN OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!