Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PAARTJIE IN HOF NA MOORD OP WEDUWEE

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus PAARTJIE IN HOF NA MOORD OP WEDUWEE

’n Paartjie van Heilbron verskyn weer Maandag in die hof  in verband met die moord van die 89-jarige Annetjie du Preez.

Haar liggaam is op Maandag 7 November in haar huis in Heilbron gekry en ‘n nadoodse ondesoek het bevind dat sy verwurg was.

Netwerk 24 berig die twee verdagtes is geïdentifiseer op dieselfde dag as wat die lykskouingsverslag bekend gemaak is.

Die paartjie het met haar bankkaart geld by ’n kitsbank in die dorp getrek.

Du Preez was lid van die welsynsorganisasie Vrystaatversorging in Aksie (VVA).

The post PAARTJIE IN HOF NA MOORD OP WEDUWEE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!