Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEER REGTE AAN DBV GEGEE

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus MEER REGTE AAN DBV GEGEE

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het nou die reg om private vervolgings in dieremishandeling-sake te doen.

Netwerk24 berig die organisasie het die saak na die Grondwet hof geneem, wat met die vereniging se betoë saamstem en Donderdag ’n gunstige uitspraak gelewer het.

Die saak volg na aanleiding van ’n voorval in 2010 waarin ’n kameel as deel van ’n ritueel in Johannesburg geslag is.

Die NDBV het die saak vir vervolging na die nasionale vervolgingsgesag verwys, wat besluit het om nie te vervolg nie.

Toe die NDBV by die NVG aansoek gedoen het om die saak privaat te vervolg, is die aansoek afgekeur omdat regspersone nie ingevolge art. 7 van die wet privaat mag vervolg nie.

Die NDBV voer aan dit is teen die Grondwet en regter Sisi Khampepe het in haar uitspraak dit beklemtoon, wat nuwe magte aan die NDBV gee.

 

The post MEER REGTE AAN DBV GEGEE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!