Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAGHUVE MÓÉT VOOR KOMITEE VERSKYN

$
0
0

Die Parlement se ad hoc-komitee oor die SAUK-raad sê hy sal sy parlementêre magte uitoefen indien die raadsvoorsitter, Mbulaheni Maguvhe nie vandag vir die sitting opdaag nie.

Maguvhe is geskeduleer om vanmiddag voor die komitee te verskyn.

Maguvhe en sy regspan het gistermiddag uit die sitting gestap en gesê sy regte as gestremde word misken omdat dokumente in braille nie beskikbaar is nie.

Die EFF-LP Fana Mokoena, het intussen ‘n beroep gedoen op Maguvhe om vandag voor die komitee te verskyn.

Mokoena sê indien Maguvhe nie opdaag nie, sal hy sy eie geloofwaardigheid skaad.

The post MAGHUVE MÓÉT VOOR KOMITEE VERSKYN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!