![Rosestad 100.6 Wanneer ouers slegte geskenke gee](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Wanneer-ouers-slegte-geskenke-gee-150x150.jpg)
Geskenke met Kersfees, en almal is bly. Of is hulle?
Daar is niks soos die die uitdrukking op kinders se gesigte wanneer hulle Kersoggend hulle geskenke oopmaak.
Hierdie ouers het egter besluit om hulle kinders se pret te bederf (en dalk ‘n les te leer) deur vir hulle kinders ‘slegte geskenke’ te gee.
Die kinders se reaksie spreek boekdele, want dit was nie wat hulle verwag het nie.
Moenie so ouer wees nie!
The post [KYK]WANNEER KINDERS ‘SLEGTE’ GESKENKE KRY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.