Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PLAASAANVALLERS NOU MÉÉR GESOFISTIKEERD

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Plaasaanvallers meer gesofistikeerd

Die assistant-hoofbestuurder van die landbou-unie, TLU SA, Chris van Zyl, sê groepe wat by plaasaanvalle betrokke is, raak al hoe groter en al hoe meer gesofistikeerde toerusting word ook deur dat plaasaanvallers gebruik.

Hy het op ‘n nuuskonferensie in Centurion gesê van die plaasaanvallers is lede van goed georganiseerde bendes.

Van Zyl sê tydens ’n plaasaanval naby Sannieshof in Noordwes het drie aanvallers toerusting gebruik wat selfoonoproepe, radiokommunikasie en selfs koordlose alarms buite aksie kon stel.

Naby Stoffberg in Limpopo het tot 13 aanvallers drie voertuie in ’n plaasaanval gebruik.

Volgens statistiek was 2016 die jaar wat tot dusver die meeste plaasaanvalle gesien het.

The post PLAASAANVALLERS NOU MÉÉR GESOFISTIKEERD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!