Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 07 Jan 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

30 jarige blanke dame op soek na werk bloemfontein omgewing het verskeie onder vinding in retail kontank vir meer inligting charlene op die volgende nr 063 026 0249

MELINDA IS DRINGEND OP SOEK NA N BETRKKING.
HET VERPLEEGING GESLAAG, KAN WINKEL BESTUUR, OF ADMIN
POS WERK. MELINDA 071 995 8007

Opsoek na werk in die herwinnings bedryf het 25 jr ondervinding sal ook help om so besigheid te begin enige plek 0763655617

_______________________________________________________________________________________________

VERKOPE

2m x 3m Wendy House @ R5,000 of naaste aanbod. Skakel Chris by 0844490809

Platescreem rekenaar en boks, sleutelbord, muis, luidsprekers, Bluetooth scanner/drukker met metaalstaander en kantoorstoel te koop vir R3000. Skakel engela 082 714 7266

Te koop: Elektriese klavier R950, meisies fiets R300 asook gas pistool met 3 sillinders vir R350. Skakel 072 553 0019

Het ‘n 6 sitplek sitkamerstel met bruin kussings R750, Defy kitchenmaster 4 plaatstoof R850 oond kort aandag. Kontak 0767603076

Verkoop n 60L vistenk n airpomp 2maande oud n glas heater 100w nuut termostaat 3 visse R350 melt 072 733 4902

2 Vier lem dakwaaeir met een lig R150. Skakel 071 044 1968

Ek het n Stofsyer Conti in goeie toe stand min gebruik 300,00 rand. Dankie Mev Smaall 0817292114

Het kisvries goeie werkende toestand 600 rand 0734713992

Swart Hout Kokoek Horlosie in baie goeie toestand te koop vir R2000 rand Skakel na 5 0827732401 Dankie

______________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Tonie is opsoek na n room divider. Kontak 0764050507

Ons is op soek na n kamer vir n jongman wat werk in die suidelike deel. Bel My asb Cornea Viljoen 0735068645

Ek is opsoek na verblyf vir ouers in Bloemfontein kontak Andries Stexn by 0731898184

Ek is opsoek na lip kanaal enige lengte te koop sell 0837429788

______________________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Ruim 3 slaapkamer, 2 volledige badkamer, 2 motorhuise duet huis te huur in Heuwelsig Bloemfontein, is dadelik beskikbaar vir R8000 per maand sonder water en ligte. Klein tuin, veilig en rustig. Skakel Renet 082 554 5151

2m x 6m Wendy House @ R7,000 of naaste aanbod. Skakel Chris by 0844490809

Woonstelle te huur by ons kinderhuis in Victoria laan 43, Willows Bloemfontein vanaf R1700 vir eenslaapkamer tot R4800 vir drie slaapkamer. Kontak Frank by 051 444 6955 of besoek ons kinderhuis vir die nodige aansoekvorms.

The post Koop en Verkoop – 07 Jan 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!