Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

POPCRU VRA VIR ONDERSOEK NA STAATSKAPING

$
0
0

Die polisievakbond, Popcru, het ‘n beroep gedoen vir ‘n volledige ondersoek
na beweerde staatskaping in Suid-Afrika.

Die vakbond sê die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se verslag het slegs mense se reputasies beskadig en hulle skuldig bevind in die publiek se oë.

Die verslag het bevind dat lede van die Gupta-familie moontlik hulle vriendskap met President Jacob Zuma gebruik het om die aanstelling van ministers en die hoofde van staatsinstellings te beïnvloed.

Die hoofsekretaris van Popcru, Nkosinathi Theledi, sê enige ondersoek na staatskaping moet die sogenaamde monopolie van wit kapitaal ook ondersoek.

The post POPCRU VRA VIR ONDERSOEK NA STAATSKAPING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!