Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK: RAAD PROBEER ONDERSOEK TE STUIT

$
0
0

Die SAUK-raad het probeer om ter elfder ure die parlementêre ondersoek na
die raad met ’n hofaansoek te stuit.

Netwerk24 berig dat die voorsitter van die SAUK-raad en laaste oorblywende lid, professor Obert Maguvhe, in die hooggeregshof in Kaapstad aansoek gedoen het om ‘n interdik teen die ondersoek.

Dit sal egter eers Vrydag aangehoor word, terwyl die ad hoc-komitee wat die ondersoek doen, reeds vanoggend sal vergader.

Die komitee se voorsitter, Vincent Smith, het aan TimesLive gesê die komitee se vergadering om negeuur sal voortgaan, en dat daar dan besluit sal word hoe om die ondersoek aan te pak.

The post SAUK: RAAD PROBEER ONDERSOEK TE STUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!