Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN EN VROU VAS OOR DWELMS

$
0
0

‘n Man en vrou van Thaba Nchu in die Vrystaat sal in die hof verskyn nadat
die polisie 57 Mandrax-tablette gevind het wat in hulle sewemaande oue baba se doek versteek was.

‘n Polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê hulle het ‘n klopjag op die huis uitgevoer nadat hulle ‘n wenk ontvang het.

Die man is ook betrap met tablette in sy besit.

Die egpaar se twaalfjarige dogter en die baba word intussen deur hulle ouma versorg.

The post MAN EN VROU VAS OOR DWELMS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!