Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PATROON ONTPLOF IN SEUN (13) SE HAND

$
0
0

‘n Dertienjarige seun aan die Laerskool Odensia in Odendaalsrus is in ’n baie
ernstige toestand in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein nadat’ n groot kaliber patroon gisteroggend by die skool in sy regterhand ontplof het.

Netwerk24 berig Darius Hay en sy vriende het pouse die patroon bekyk toe Darius dit glo met ‘n stuk yster geslaan en dit ontplof het.

Hy het drie van sy regterhand se vingers verloor en het ’ n oop wond aan sy regterskouer.

Hy gaan waarskynlik sy regterhand verloor.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, het bevestig die voorval word ondersoek.

The post PATROON ONTPLOF IN SEUN (13) SE HAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!