Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEESTE DAMVLAKKE HERSTEL

$
0
0

Die meeste damvlakke in die land is besig om te herstel, met die uitsondering
van dié in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap.

Die woordvoerder van die departement van Water en Sanitasie, Sputnik Ratau, sê die nasionale gemiddelde persentasie is nou byna 50.

Hy sê dit moet in gedagte gehou word dat die Vaaldam tans water uit die Katse-dam in Lesotho en die Sterkfonteindam in die Oos-Vrystaat kry.

The post MEESTE DAMVLAKKE HERSTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!