Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC SAL MEDIA INLIG OOR VERGADERING VAN NUK

$
0
0

Die ANC het laat gisteraand in ‘n verklaring bekend gemaak dat die media vanmiddag ingelig sal word oor die vergadering van die party se Nasionale Uitvoerende Komitee waartydens die lot van president Jacob Zuma onder meer bespreek is.

Dit sal by die party se hoofkwartier, Luthuli-huis in Johannesburg, plaasvind.

Die vergadering wat tot Sondag sou duur, is met ‘n dag verleng nadat die minister van Toerisme, Derek Hanekom, Saterdag onverwags ‘n mosie van wantroue in Zuma ingedien het.

Volgens gerugte het Zuma die rebellie teen hom oorleef, maar blyk dit dat hy sy ystergreep op die ANC se NUK verloor het.

 

The post ANC SAL MEDIA INLIG OOR VERGADERING VAN NUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!