POSTE EN BETREKKINGS
30jarige balnke dame opsoek na werk verskeie ondervinding in retail van kassier werk tot debiteur en krediteure klerk asb en vele meer
mense kan my skakel op
063 026 0249
Baie dringend persoon wat werk benodig. Persoon het Healh/ Safety agtergrond en het sertifikate. Baie dringend benodig. Skakel vir Chris Hattingh 084 288 3298
Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033
Dame met jare ervaring soek dringend werk in bloemfontein.is vanaf 5 desember beskikbaar vi onderhoude.kan dan dadelik werk.tikster, algemene kantoorwerk, P.A. of ander werk. bereid te leer. maandae tot vrydae basis asb.whatsapp my asb by 0782292936.
_________________________________________________________________________________________
VERKOPE
“Ongeveer 10 kg silika wat mens gebruik om rose droog. R100/kg. Prys is onderhandelbaar.”
Sel: 082 882 9777
1) Rekenaarstaander @ R200-00
2) ‘Tile cutter’ (slegs ‘n paar uur gebruik) @ R180-00
3) Vir swaksiende wat nog graag wil lees, het ek ‘n toestel ( wat lyk soos ‘n rekenaar) Die leesgrootte kan verstel word @ R2000-00. Queenie 079 369 6547
Video kamera panasonic 3 chip met 20 kasette te koop vir R3500. Skakel anatta 083 263 4661
2 te koop sos nuut turbo wave oven glas prys was R1600 slegs R500. Batt klitser met ekstras slegs R100. 0824108886
Volledige golfstel in drasak – R1200 2. 26 Raleigh bergfiets – R1000. Albei in puik toestand. SKAKEL 084 210 2240
Wind Chime geel koper wind klopper wat in die dak hang prys R300 of naste aan bod cel 0828766739
Hout hondehok R350. Skakel Estelle 0832693068.
Fietsrak wat op kar se bagasiebak vasgemaak word R300.00 Videomasjien wat werk met baie kassette R150.00 baie dankie 083 361 1777
___________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n 120L yskas (“bar fridge”). Skakel Oloff 072 526 9014.
Gesoek Ou koffiemeul. 0810540237
Ek is op soek na ‘n ou generasie Elektriese AEG boor wat die “chuck” het wat plat is aan die kante en ander AEG stukke gereedskap soos ’n skuurder, skaaf ens. aan te sit.
Skakel 082 882 9777
Opsoek na enige vloer teëls, enige size, grootte of kleur om oor te koop. Skakel 071 686 4144
Is opsoek om iemand se motor paaiement oor te neem vir nie meer as R2500. Of om motor af te betaal asook opsoek na n 2 slaaphuis, meenthuis of grondvloer wooonstel vir 1 Januarie . Vir R4000 tot R4500. Retha 0637974695
Ek is opsoek na n karavaan van so R20 000 of minder. Verkieslik padvaardig met nodige dokumente. Skakel Jan by 081 81 25 145.
Soek asb stapelbedjies, enkel of met dubbelbed onder. Skakel Estelle 0832693068.
The post Koop en Verkoop – 28 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.