Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe nommerplate word beplan vir SA

$
0
0

Nuwe nommerplate is Suid-Afrikaanse motoriste se voorland as deel van die departement van vervoer se plan om die vervaardiging te reguleer en duplikasies te verhoed.

Die departement het verlede jaar die eerste keer in die Staatskoerant die stappe aangekondig.

Dit volg omdat huidige nommerplate maklik deur ongeregistreerde vervaardigers misbruik word, en misdadigers dit ook maklik kan vervals om misdade te pleeg.

Die nuwe nommerplate sal ’n vierdimensionele strepieskode hê met ’n QR-kode wat met ’n slimfoon of ’n tablet geskandeer kan word.

Dit sal elke vyf jaar deur motoriste hernu moet word.

The post Nuwe nommerplate word beplan vir SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!